City adds additional contingencies to tackle mowing backlog

Die laaste opdatering met betrekking tot die grassnytender was op 21 Oktober 2022. Volgens die berig is die Stad se diensleweringsmodel vir sny tans gebaseer op ‘n verhouding van 70% van die funksie wat uitgekontrakteer word teenoor 30% wat deur interne kapasiteit gedoen word.

Vanaf 1 Julie 2022 tot 31 Oktober 2022 was 3 snye geskeduleer maar nog nie eers 1 is uitgevoer nie. Volgens gerugte kan die tender-saga nog tot Februarie 2023 duur!
 
Alhoewel die VCID se mandaat ‘n “top-up” is, kon ons daarin slaag om reeds 1x al die parke en oopruimtes te sny.
 
Die tender vir die spuit van onkruiddoder was ook ‘n probleem en het die Stad eers verlede Saterdag daarmee begin en was Vredekloof darem 1ste op die lys. Dit was natuurlik heeltemal te laat!
 
Rondte 2 van die grassny het onmiddelik weer begin, maar moes ons eers ‘n week wag sodat die onkruiddoder sy werk kan doen.
 
Ons het kennis geneem van al die kommentaar op sosiale media rakende die onkruid, duwweltjies, lang gras en ook ‘n paar ander aangeleenthede. Ons vertrou dat almal wat kommentaar gelewer het, vanjaar die Algemene Jaarvergadering op 28 November 2022 sal bywoon vir meer breedvoerige terugvoering rakende al hierdie aspekte.
Press Release: 

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon