Feedback from residents

Vredekloof is volop liefde

Jeannine Christie‎ to Brackenfell News and Info Vredekloof is volop liefde ♥ ♥ ♥ pragtigste woonbuurt, lieflikste mense. Dankie Vredekloof CID en SJC. En natuurlik: ELKE inwoner xxx

Ek wil net my waardering uitspreek …

Ek wil net my waardering uitspreek vir die pragtige manier waarop Vredekloof versier (en bestuur en beveilig) word. Daardie pragtige harte vir die Valentynsdaggees is regtig super-spesiaal. Dra asb my dank oor aan al die betrokkenes en ook natuurlik die persoon wat die inisiatief aan die dag gelê het. Dra asb my dank aan almal oor vir hul toegewyde werk. Ek weet nie hoeveel ander mense jul gereeld bedank nie, maar ek is seker almal voel in hul harte so. Dis 'n absolute voorreg om in so 'n veilige, vriendelike en netjiese buurt te woon. Nogmaals dankie ook vir jou groot aandeel om ons woonarea so uitsonderlik te maak. Vriendelike groete Ami

Just love the Valentine hearts …

Jennifer HolzapfelJust love the Valentine hearts along Vredekloof Drive. Proud to be a resident of this awesome suburb!!

Dankie …

Annette Saunders: Dankie dat jul die ingange deur die jaar so mooi maak met gebeurtlikhede.♡

Thank you for the encouraging words

Thank you so much for the encouraging words. Thanks for the good work you all do it is much appreciated. God’s blessings to you all. Charles & Cynthia Watt

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

0861 752 911 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon