Duwweltjies doring in Stadsvlees

Ook Vredekloof het nie ‘n tekort aan duwweltjies nie. Die laat reën en ook somer reën (baie welkom vir ons tuine) het ook bygedra tot die onkruid wat redelik toegeneem het. Ons is tans, in samewerking met die parke-afdeling van Stad Kaapstad, besig om eerstens die duwweltjies aan te spreek, maar ook die onkruid weer onder beheer te kry.

Ons sal probeer om die publieke oopruimtes en ook daardie gedeeltes van die strate wat bv. aan parke grens, aan te spreek, maar wil ook ‘n beroep doen op inwoners om die gedeeltes, ook in die straat wat aan hul eiendom grens, skoon te maak. Dit geld ook vir bome en struike wat oorhang tot laag in die pad.

“Let everyone sweep in front of his own door, and the whole world will be clean” Johann Wolfgang van Goethe

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon