Gedeeltelike kragonderbreking
Die beheerkamer het vanoggend heelwat navrae/oproepe ontvang van inwoners oor die kragonderbreking in Vredekloof. Volgens wat daar vasgestel kon word, is dit slegs ‘n gedeelte nl. Swarthout- en Wingerdslotte wat geaffekteer is.
Dit is onmiddelik by die munisipaliteit aangemeld en het hulle iemand uitgestuur om ondersoek in te stel.
Die jongste terugvoer is dat die kragonderbreking veroorsaak is deur ‘n hoofskakelaar wat gebrand het. Hulle is tans besig om dit te vervang en behoort dit afgehandel te wees teen ongeveer 13h00.
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.