“Goedgekeurde” diensverskaffers
Een van die maniere om misdaad in jou omgewing te verminder is om te weet wie in jou omgewing werk.
Ons is dus van plan om ‘n databasis van “goedgekeurde” diensverskaffers op te bou. ‘n “Goedgekeurde” diensverskaffer sal bv. aan die volgende vereistes moet voldoen:
-aanbeveel word deur ‘n inwoner van Vredekloof wie reeds van sy dienste gebruik of voorheen gebruik gemaak het (hoe meer verwysings hoe beter)
– kontakbare verwysings kan verskaf
– werkers met ID-dokumente identifiseer
– toesighouding sal noodsaaklik wees
– Diensverskaffers kan bv. teen ‘n minimale fooi op ons webtuiste gelys word. Inwoners kan ook kommentaar lewer en enige negatiewe insidente kan ‘n kontrakteurder – diskwalifiseer as ‘n “goedkeurde” diensverskaffer.
Enige voorstelle deur inwoners in hierdie verband sal waardeer word.
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.