INLIGTINGSAAND Dinsdag 16 April 2013
Die Vredekloof CID bied aan ouers ‘n inligtingsaand met die onderwerp: “Die grense van my kind”.
Die Vredekloof CID het op aanvraag van ouers besluit om ‘n inligtingsaand te hou in samewerking met die Brackenfell GPF, Brackenfell Polisie en Teahmo. Die onderwerp van bespreking is “Die grense van my kind”.
Ons wil dus alle ouers met kinders van alle ouderdomsgroepe uitnooi om na ‘n bespreking te kom luister wat beloof om baie interessant te wees. Daar sal ook later ‘n opvolg bespreking en inligtingsaand wees vir kinders wat sal aansluit by hierdie bespreking. Dit sal onder andere kinders help om te verstaan dat sekere besluite en keuses van vandag ‘n groot invloed op hul latere lewe mag hê.
DATUM: Dinsdag 16 April 2013
TYD: 19h00
PLEK: Vriend van God, H/v Vredekloofweg en Essenhoutstraat, Vredekloof, Brackenfell
ONDERWERP: “Die grense van my kind”
Sprekers: A/O Erica Crouse – SAPD Brackenfell
Elmari Janse van Vuuren – Teahmo
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.