Skip to content

Kat Geskiet met Windbuks/Pellet Gun

Op Maandagoggend die 12de November, tussen 8 uur en 10 uur die oggend, is ons  8-jarige dogtertjie se kat, Suzie, met n windbuks (of iets soortgelyk) in die Silwerbeeck Singel omgewing doodgeskiet. Ons het haar na die veearts gehaas maar na ‘n operasie (en ‘n rekening van etlike duisende rande), het hulle tevergeefs gespook om haar lewe te red

Ons wil asseblief u aanraai om so gou as moontlik almal in ons omgewing te waarsku om asseblief hulle troeteldiere goed op te pas. Dit was vir ons ‘n baie hartseer week en ons kinders is ontroosbaar. Ons wil graag toesien dat só iets nie weer in ons buurt gebeur nie.

Ons sal waardeer as u net dit ook onder die aandag van die patrollie lede sal bring om ook n oog oop te hou vir enige sulke tipe van gebeure en die nodige aksie te neem sou hulle dit teenkom.

Dankie

Marinus & Melanie Louw

5 Silwerbeeck Singel

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon
Scroll To Top