Katte in Vredekloof – Cats in Vredekloof

Die VCID ontvang gereëld klagtes omtrent katte wat ‘n oorlas is en in huise “sprei”. Hier volg inligting en moontlike raad van inwoners.

1. “Leon..The cat has probably had its op by now. Its testerone will reduce in 10 days. Thanks again.”

Two months later …

“Hi Leon. Just to say the neutered cat came to visit a couple of times (without spraying) and then never returned again…so this leads me to believe that neutering is a successful route to go when cats wander and make a nuisance of themselves spraying other people’s houses.”

2. “Daar is ‘n rondloper kat probleem in Jasmyn, Kiaat en Mushet Singel omgewing, en nog weier. Daar is nie een nag wat mens kan deurslaap nie.  Elke nag is daar ‘n katgeveg, so erg dat al wat hond is begin blaf. Hulle baljaar elke aand ook op die huis se dak. Ek het al verskeie kere gesien hulle is permanent op almal in die omgewing se dakke.

Die katte merk ook oral. Hulle kom in mense se huis in en merk meubels, ook voertuie wat buite staan, maak vuil in enige los grond wat hulle teekom. Daar is twee katte wat definitief nie ‘n baas het nie, want hulle is verskriklik wild. ‘n Pikswarte en ‘n gemmer een met ‘n strepies stert.  Mens kry hulle nie verwilder nie. Ek dink hulle is dalk erg honger ook.

Die probleem het ook begin met 2 gesinne wat 3 klein kattjies gekry het en hulle het toe 2 werpsels van 5 en 6 kleintjies gehad. Een van die werpsel het agtergebly, maar hulle het ook nie die lot laat regmaak nie. Een van my bure het toe ook die fout gemaak om een te begin kos gee en hy het toe permanent ingetrek, en nou is niemand verantwoordelik om die kat te laat regmaak nie.

Ek kan nie glo dat ons arme honde eienaars nou altyd die varke in die verhaal moet wees nie, want raak die honde nou aan die blaf word ons gou aangekla, maar kat eienaars kry jy nêrens in die hande nie, want hulle pleit net onskuldig.

Ek het nou al snags permanent my TV in de kamer aan op die muskiek kanaal, wat dan heel nag in my oë skyn, sodat ek die klank buite kan demp vir my hond. Dit raak nou uiters onaangenaam.”

3. “Ek wil graag vra dat, indien moontlik, ons almal ons katte laat regmaak?  My “Tara” kat en “Johnny” by Zentie hulle is albei regge-maak. Ons geniet ons diere ontsettend maar die probleem dat indien hulle nie reggemaak word nie is dat hulle sprei in almal se huise en gaan nie ophou babatjies kry nie.  Tans is hier ongeveer 17 katte/katjies in die singel en julle sal saamstem dat dit nogal tough raak.”

Bellville SPCA vra R250 om ‘n kat te laat regmaak.

Dan is daar ook ‘n Animal Anti-Cruelty League (Bellville), Veterinary practices

Address: Sacks Circle, Bellville South, Cape Town, 7530

adoptb@aacl-ct.co.za

Tel:  021 951 3010/021 951 5289
Fax: 021 951 3029

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon