Sekuriteitspersoneel

Die sekuriteitspersoneel het opdrag om niks van inwoners te ontvang nie en vra ons dus u samewerking in hierdie verband.  Indien u voel dat u uit dankbaarheid wel iets wil gee, dan moet u dit liewer by die Beheerkamer afgee, waar dit op ‘n regverdige basis verdeel kan word. Die sekuriteitspersoneel word ook aan streng reëls onderwerp en vreemde produkte in hul bagasie / persoon, kan hulle onderwerp aan onnodige suspisie.

Indien u sou belangstel om betrokke te raak by ‘n projek waarby u af en toe ‘n bord kos of kospakkie beskikbaar kan  stel, skakel gerus met Leon Brynard by Tel. 021 981-3303 of stuur ‘n e-pos na manager@vredekloof.co.za. Hy sal dan ‘n vergadering belê met belangstellendes om die projek te bespreek.

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon