Verwydering van Eende en Ganse – Wessel Lourens Park

NCC (Nature Conservation Corporation) is aangestel om eende en ganse op die Wessel Lourens Dampark te verwyder. Die kontrakteur het soortgelyke projekte elders suksesvol hanteer.

Terselfde tyd sal hul ook die omvang van die konynplaag ondersoek en verslag gee van die beste opsies om van die diere te verwyder.

Ons wil broeipare inheemse eende (Geelbek ens.) vrylaat om die leemte te vervang. Ek vermoed in elk geval dat inheemse voels vinnig die geleentheid sal aangryp soos die dam beskikbaar raak.

Ons gaan ook groot borde oprig wat voeding van watervoëls verbied, aangesien dit die oorsaak van al die drama is. Inheemse voëls soos Kolganse, raak net so ‘n groot probleem as hul gevoed word.

Die mak eende en ganse gaan uitgeplaas word na hoofsaaklik wingerdboere wat hul soek as slakvangers. Die Mallards (verklaarde pes) gaan aftree op ‘n kleinhoewe waar die geslagte apart gehou sal word.

 

Willem Myburgh

Area Manager: City Parks

Community Services

City of Cape Town

Tel. Requests: 021 980 6236

Tel. Direct: 021 988 3501

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon