Vredekloof Family day / Familiedag (24/11/2012)
PROGRAM
5 km Pretloop – 09h00
Vertrek vanaf die Kerk, “Vriend van God”, in Vredekloofweg.
Dit is vir die hele familie asook vriende. Inskrywingsvorms is beskikbaar op die webtuiste of by die Beheerkamer. Inskrywings kos R10 per persoon.
- Almal wat deelneem ontvang ‘n geskenk.
- Daar sal iets wees om te drink by die halfpadmerk.
- Dit is nie ‘n kompetisie nie, maar ‘n paar gelukkige deelnemers sal elk ‘n prys ontvang.
Faks of bring asb. u inskrywingsvorm na die Beheerkamer.
“Worsbraai” – 10h00 – 14h00
Indwe Risk Services borg die worsbraai. Kom geniet ‘n gratis worsbroodjie.
Boogskiet Ope dag – 10h00 – 14h00
Meer inligting beskikbaar op ons webtuiste.
Plant ‘n boom – 12h00
Ons plaaslike Raadslid en die Stad Kaapstad het aan ons ‘n paar bome geskenk wat ons gaan plant.
Raai die name van die bome en staan ‘n kans om ‘n prys te wen.
BAIE PRYSE OM TE WEN!!
Sien ons web- en facebook blaaie.
Terme en Voorwaardes geld.
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.