Skip to content

Baie dankie

Aan almal by Vredekloof Sekuriteit,

Ek en die Oom wil net vir julle baie dankie sê vir alles wat julle vir ons gedoen het tydens die ongeluk. Dit was vir ons albei ‘n groot skok en julle was daar om ons by te staan in ons tyd van nood. Was dit nie vir elkeeen se hulp en vinnige optrede nie was hy nie vandag met ons nie.

Hy word elke dag ‘n bietjie sterker en die steke word al Vrydag uitgehaal. Die Here is baie goed vir ons. Alle lof aan Hom.

Vredekloof Sekuriteit is tops!! Nie net het julle gesorg dat die ambulans vining hier kom nie maar julle het self kom hand bysit. Julle het ook saans gesorg dat ek rustig kon slap terwyl ek alleen was deur te kom kyk dat ek veilig is. Wat julle doen is ‘n aanwins vir Vredekloof en ons is trots op julle.

Nogmaals baie dankie.

Groete

Helmien & Boetie Bamberger

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon
Scroll To Top