Vredekloof is volop liefde

Jeannine Christie‎ to Brackenfell News and Info Vredekloof is volop liefde ♥ ♥ ♥ pragtigste woonbuurt, lieflikste mense. Dankie Vredekloof CID en SJC. En natuurlik: ELKE inwoner xxx

Read More

Ek wil net my waardering uitspreek …

Ek wil net my waardering uitspreek vir die pragtige manier waarop Vredekloof versier (en bestuur en beveilig) word. Daardie pragtige harte vir die Valentynsdaggees is regtig super-spesiaal. Dra asb my dank oor aan al die betrokkenes en ook natuurlik die persoon wat die inisiatief aan die dag gelê het. Dra asb my dank aan almal…

Read More

Just love the Valentine hearts …

Jennifer Holzapfel: Just love the Valentine hearts along Vredekloof Drive. Proud to be a resident of this awesome suburb!!

Read More

Dankie …

Annette Saunders: Dankie dat jul die ingange deur die jaar so mooi maak met gebeurtlikhede.♡

Read More

Thank you for the encouraging words

Thank you so much for the encouraging words. Thanks for the good work you all do it is much appreciated. God’s blessings to you all. Charles & Cynthia Watt

Read More

Baie dankie vir die PRAGTIGE wense…

Baie dankie vir die PRAGTIGE wense…..hoop julle het ook ’n geseende Kersfees gehad! BAIE DANKIE vir al julle moeite en energie spandeer om ons woonbuurt veilig en pragtig te hou.  Dankie so baie. ‘n Absolute paradys danksy julle. Mag julle net goedheid, seen en guns van Bo beleef gedurende 2016. Vriendelike groete, Jeannine Christie xxxxxxx

Read More

Geseënde Kersfees – Merry Christmas

Ons het die volgende boodskap ontvang van een van ons inwoners in antwoord op die boodskap hierbo: “예수님이 이땅에 오심을 찬양하며 감사 드리면서 보내주신 카드에 감사를 드리면서 다시한번 감사를 드립니다.” Vertaling: Praise Jesus coming to earth, and he’ll thank you I gave thanks to who sent the card to thank once again.

Read More

Baie dankie

Baie dankie dat julle na ons veiligheid omsien gedurende die feestyd. Gys Boonzaaier

Read More

MOOISTE woonbuurt

Jeannine Christie‎ to Brackenfell News and Info MOOISTE woonbuurt….lief Vredekloof so BAIE! Wie doen al hierdie moeite?

Read More