Dankie vir ons veilige, skoon en netjiese omgewing.
My man en ek is eienaars en inwoners van Vredekloof Glen. Ons wil net graag aan julle – sekuriteit, wat ons omgewing veilig hou, met stap en ry, in wind, reën, sonskyn, hitte ens. ons slaap rustig deur julle Baie dankie.
Aan die mense wat die gras, parke, tuine, strate ens. so skoon en netjies hou. Dis ‘n riem onder die hart as mens van ander areas kom en sien hoe lyk dit daar, en hier is dit netjies. Dankie vir die spesiale moeite met altwee ingange / uitgange in Vredekloof straat, wat spesiale tuine en plante, muurtjies ens ingesit is. Net om als vir ons netjies te maak,. Die padwerke wat op die oomblik aan die gang is in Vredekloof weg. Julle sien werklik uit na ons belange, al dra ons almal daartoe by, kon die gelde net so maklik in verkeerde hande beland het, en verdwyn het in iemand se sak. Dankie vir ons veilige, skoon en netjiese omgewing. Ons waardeer elke poging opreg. Dra ons dank oor aan elke betrokkenne.
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.