Die dam

Baie baie dankie vir die afsny van die riete binne en om die dam area, nie alleen voel dit veiliger om, om die dam te loop nie maar ook d gemoedsrus dat die mense wat die area patroleer, die hele area onder oë kan hê. dit is skoner, meer toeganklik en beheerbaar. Ek glo dat riete MET wortels uitgehaal gaan word, soos bespeek,anders gaan ons binne die volgende twee weke met dieselfde probleem net 100% meer, te kampe gaan hê. Aangesien die afsny aksie slegs groei stimuleer. weereens dankie vir ‘n uitmuntende werk. groetnis joanne

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon