Ek wil net my waardering uitspreek …

Ek wil net my waardering uitspreek vir die pragtige manier waarop Vredekloof versier (en bestuur en beveilig) word. Daardie pragtige harte vir die Valentynsdaggees is regtig super-spesiaal.

Dra asb my dank oor aan al die betrokkenes en ook natuurlik die persoon wat die inisiatief aan die dag gelê het.

Dra asb my dank aan almal oor vir hul toegewyde werk. Ek weet nie hoeveel ander mense jul gereeld bedank nie, maar ek is seker almal voel in hul harte so. Dis ‘n absolute voorreg om in so ‘n veilige, vriendelike en netjiese buurt te woon.

Nogmaals dankie ook vir jou groot aandeel om ons woonarea so uitsonderlik te maak.

Vriendelike groete

Ami

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

021-945 1180 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon