Frans Du Preez – Wessel Lourens 84
“Oom Frans”, soos hy bekend was by die meeste van ons, is op 27 Desember 2015 oorlede. Sy siekte het oor ‘n redelike tydperk gestrek en het hy ook gereëld behandeling ontvang, maar nooit het hy gekla nie. Wanneer jy sou vra hoe dit met hom gaan was sy antwoord feitlik altyd soos volg: “ek het baie om voor dankbaar te wees.” Oom Frans was ‘n ware vriend met baie belangstelling en omgee in sy hart. Hy was ook ‘n Direkteur van die Vredekloof CID.
Sy gedenkdiens was vandag vanuit die Gemeente op die Rots in Protea Hoogte, waar hy ook vir baie jare ‘n groot bydrae gelewer het.
Baie sterkte aan Tannie Rut, kinders en familie vir die tyd wat voorlê.
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
021-945 1180 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:contact.us@capetown.gov.za
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.