We care
Casper & Carina Labuschagne – Vlamboom 25
Casper & Carina Labuschagne – Vlamboom 25 Nov 20, 2018 Casper se broer is verlede week tragies oorlede. Ons dink aan Casper, Carina en hul familie in ons gebede. Baie sterkte vir die pad vorentoe. Dit sal nie ‘n maklike pad wees nie!
Read MoreRocco van Wyk en gesin – Vlamboom 8
Rocco se vader (84) is vanoggend skielik oorlede. Hy was nie siek nie en is voor sy rekenaar, waar hy nog sit en werk het, oorlede. Ons dink aan die Van Wyk gesin in ons gebede.
Read MoreFrans Du Preez – Wessel Lourens 84
“Oom Frans”, soos hy bekend was by die meeste van ons, is op 27 Desember 2015 oorlede. Sy siekte het oor ‘n redelike tydperk gestrek en het hy ook gereëld behandeling ontvang, maar nooit het hy gekla nie. Wanneer jy sou vra hoe dit met hom gaan was sy antwoord feitlik altyd soos volg: “ek…
Read MoreSakkie Oosthuisen – Wessel Lourens 26
Sakkie is tans baie baie siek. Dit is op hierdie stadium wat besoeke en woorde nie meer veel kan verrig nie ….. sy familie is besig om afskeid te neem! “Ons dra julle op in ons gebede met die wete dat Hy steeds jul enigste anker is.”
Read MoreJeanette Wiehahn – Peperboom 26
“As some might already know, my wife Jeanette has recently been diagnosed with metastatic malignant melanoma, a form of skin cancer that has spread to the liver making it stage 4 and very dangerous. I have setup this group (facebook) to act as a place where people can come together and pray for Jeanette’s well…
Read MoreJohannes Calitz – Silwerbeeck 21
Johannes died last night of a heart attack. We will think of his wife and family in our prayers.
Read MoreLokkie Pistorius – Kannabas 9
Lokkie is oorlede aan ‘n hartaanval. Ons dink aan die Pistorius-gesin in ons gebede.
Read MoreElzette Witte – Vredekloof 6
Elzette is gediagnoseer met kanker en ons dink aan die Witte gesin.
Read MorePierre du Preez – Wessel Lourens 84
Pierre du Preez, seun van Frans du Preez (Direkteur van VCID), het Sondagaand in ‘n motorfietsongeluk gesterf. “Oom Frans, ons dink aan jul familie en sal jul in ons gebede dra.”
Read More