Feedback from residents

Nice website

Ek was nogal lanklaas om die website. Dit lyk rerig nice. En net so ons woonbuurt, baie dankie! - Louis Botha

Dankie

Dankie vir die uitstekende diens wat gelewer word.

Puik werk mense

Al wat ek wil sê is: “Puik werk mense, Vredekloof kan baie trots wees op julle almal. Ons wens julle alles van die beste en sterkte toe vir julle harde, onbaatsugtige werk!”

Dankie vir ons veilige, skoon en netjiese omgewing.

My man en ek is eienaars en inwoners van Vredekloof Glen. Ons wil net graag aan julle – sekuriteit, wat ons omgewing veilig hou, met stap en ry, in wind, reën, sonskyn, hitte ens. ons slaap rustig deur julle Baie dankie. Aan die mense wat die gras, parke, tuine, strate ens. so skoon en netjies hou. Dis 'n riem onder die hart as mens van ander areas kom en sien hoe lyk dit daar, en hier is dit netjies. Dankie vir die spesiale moeite met altwee ingange / uitgange in Vredekloof straat, wat spesiale tuine en plante, muurtjies ens ingesit is. Net om als vir ons netjies te maak,. Die padwerke wat op die oomblik aan die gang is in Vredekloof weg. Julle sien werklik uit na ons belange, al dra ons almal daartoe by, kon die gelde net so maklik in verkeerde hande beland het, en verdwyn het in iemand se sak. Dankie vir ons veilige, skoon en netjiese omgewing. Ons waardeer elke poging opreg. Dra ons dank oor aan elke betrokkenne.

Besoekers let op hoe woonbuurt verbeter het

Ek moet julle bedank vor die goeie werk wat julle onbaatsugtig in Vredekloof verrig. Ek is trots in te se ek woon in Vredekoof en my besoekers let almal op hoe ons woonbuurt verbeter het.

BAIE DANKIE!!

Baie dankie vir die inligting wat julle vir ons laat kry, asook al die werk wat deur VSC gedoen word. Die mense is beslis sigbaar en ook kan mens sien dat daar na die omgewing gekyk word, BAIE DANKIE!!

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

0861 752 911 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 [email protected]

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:[email protected]

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon