Skip to content

Feedback from residents

Verdagte gevang – flinke diens.

"Daar was Saterdagoggend ‘n insident wat ‘n nie blanke persoon oor die muur gespring het en het ‘n offisier van JSC hom in ons erf gevang." Adele van Staden. "Aan die CID – baie dnkie dat julle optrede flink was en ons huurder beskerm het. Ons waadeer. Baie dankie – dit is n riem onder die hart om te weet julle gee om. Landlords."

Thank you

Dear Leon, Thank you again for always being there! Warmest Regards, Rainer.

Ons wil u hartlik bedank …

Ons wil u hartlik bedank vir u onbaatsugtige hulp om ons motor te help sleep! Ons waardeer dit baie opreg! Seënwense en liefde! Vernon en Chrissie du Preez.

Dankie vir jou terugvoer

Dankie Leon vir jou terugvoer. Julle doen uitstekende werk in dir buurt. Hou so voort. Groete Maynard en gesin.

Die dam

Baie baie dankie vir die afsny van die riete binne en om die dam area, nie alleen voel dit veiliger om, om die dam te loop nie maar ook d gemoedsrus dat die mense wat die area patroleer, die hele area onder oë kan hê. dit is skoner, meer toeganklik en beheerbaar. Ek glo dat riete MET wortels uitgehaal gaan word, soos bespeek,anders gaan ons binne die volgende twee weke met dieselfde probleem net 100% meer, te kampe gaan hê. Aangesien die afsny aksie slegs groei stimuleer. weereens dankie vir 'n uitmuntende werk. groetnis joanne

Suksesvol “conviction”

Verdagte het 5 jaar opgeskorte vonnis gekry. Dankie vir die VCID se bydra, dit het gehelp om 'n suksesvolle "conviction" te kry, dit is maar net payback vir julle harde werk. Konstable Erasmus.

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

0861 752 911 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 manager@vredekloof.co.za

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:contact.us@capetown.gov.za

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon
Scroll To Top