Feedback from residents

Dankie

Hello Leon, Dankie vir die uitstekende werk wat julle doen! Groete, Niki Tolken.

Baie dankie vir julle puik werk in 2013!!

Beste Leon, Baie dankie vir julle puik werk in 2013!! Geseende Kersfees en Voorspoed vir 2014. Groete, Andrea Ollewagen.

Uitstekend !!

Beste Leon Julle doen uitstekende werk!! Opregte waardering. Fritz Matthee

Veiligheid

Hello Leon, ek bly al ses maande in Vredekloof, dis nie altyd dat ek my dogters sal toelaat om alleen parkie toe te stap nie, maar hier in Vredekloof voel ons baie veilig en slaap saans met die voordeur oop. Asseblief hou net aan met julle goeie werk, ek stem saam, VCID vir 100 jaar. Karen Du Toit

Julle doen goeie werk

Hi Leon Julle doen goeie werk. Dis net jammer ek kry ‘n gevoel met ‘n vergadering soos gisteraand dat daar altyd mense oortuig moet word. Ons het 6 jaar terug die besluit geneem en volgens my kan dit nou vir ‘n 100 jaar so bestuur word. Daar is nog baie wat gedoen en onderhou moet word.

Thank you

Dear Gar Thank you and well done with a very successful AG.

EMERGENCY NUMBERS

24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872

021-981 2040

0861 752 911 (SJC Control Room)

PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135

VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 [email protected]

Brackenfell Police Station:
021 980 5700

SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427

Power Failures:

(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089

Water Services:
0860 103 054

CoCT Service Delivery Complaints

For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:

e-mail:[email protected]

SMS 31373 (160 characters) or

Phone 0860 103 089

This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.

vredekloof_icon