Feedback from residents
Thanks for the great work
Hi Gary
Following on from last nights meeting, I just though I would pop you an email to say thanks for the great work that you guys are doing……….
Keep it up!!!!
Christopher Thorburn
Dankie vir al die inligting
Dankie vir al die inligting gisteraand dit was n goeie vergadering al kon ons nie vir alles bly nie. dankie vir jul volgehoue werk!
Dankie aan Gary en Leon vir ‘n uitstekende aanbieding
Goeiedag menere,
Ek wil van my kant af net baie dankie sê aan Gary en Leon vir ‘n uitstekende aanbieding gisteraand met die AGM! Die “support” uit die Vredekloof gemeenskap is oorweldigend
Baie dankie vir al die goeie werk ….
Beste Vredekloof CID,
Die epos bevestig dat ons trek op ... Jy kan ons dus afhaal van die distribusie lys.
Dit was vir ons heerlik om deel te wees van die CID vir 10 jaar. Ons het altyd baie veilig gevoel en te alle tye die ondersteuning van die CID gevoel – baie dankie vir al die goeie werk wat julle doen! Ek is ook oortuig daarvan dit is deel van die rede hoekom ons huis so vining verkoop het.
Groete, Janette Wassung
Feedback
"Baie dankie vir julle goeie diens, daar was ‘n man wat baie vinnig gepraat en senuagtig opgetree het by my deur, juis oor die nommers. Ek het vir my man gesê iets is nie pluis en ek vertrou nie vir hom nie"
"Hierdie mense werk nie net op hul ou kliente nie. Hulle was reeds 2 maal by ons om die straatnommers te verf, want hulle aanvaar nie “nee” vir ‘n antwoord nie. Indien hulle nie identifikasie kan toon nie hou hulle ‘n gevaar vir inwoners in."
"Baie dankie vir inligting."
"Thank you for the mail below, maybe it would be a good idea to urge fellow residents not to make use of the “service” these guys has to offer. I am of opinion that this is just a easy way to look around a area and to try and test security measures. If they don’t stay in the area then they are not welcome in the area, behavior like this could result in residents taking the matter into their own hands as we all have the right to secure and look after our property."
Ons woon baie lekker
Beste Leon, Baie dankie vir al die versorging van die omgewing van Vredekloof. Ons woon baie lekker daar.
Anna-Marie Alkema
EMERGENCY NUMBERS
24 Hour CONTROL ROOM:
0860 123 VSC
0860 123 872
021-981 2040
0861 752 911 (SJC Control Room)
PATROLLING VEHICLE:
073 647 3135
VCID OFFICE (8:30am - 4:30pm):
021 981 3303 [email protected]
Brackenfell Police Station:
021 980 5700
SAPS Sector 4 Policing (Vredekloof):
079 894 1427
Power Failures:
(General, prepaid, loadshedding and faults)
0860 103 089
Water Services:
0860 103 054
CoCT Service Delivery Complaints
For All service delivery complaints make use of the C3 electronic Reporting System:
e-mail:[email protected]
SMS 31373 (160 characters) or
Phone 0860 103 089
This C3 reporting system ensures that your contact is logged & a reference number will track progress.
