Archive for August 2017
Aanrandingsaak
Aanrandingsaak word ondersoek 04/08/2017 | News Updates ‘n Saak van aanranding word tans deur die Polisie ondersoek nadat ‘n groep mans (aanvanklik 3) hul as kontrakteurs van die Stad voorgedoen het wat die watermeter moet vervang. Hulle het onder valse voorwendsel gedeeltelike toegang tot ‘n woonperseel in Wessel Lourens Rylaan bekom. Gelukkig het die inwoner (dame) kopgehou…
Read More