Loadshedding – Beurtkrag 9/12 (2)

22h10 “Fase 6-beurtkrag is omstreeks 22h00 teruggeskakel na fase 4 en dit sal voortduur tot 23h00 Dinsdagaand” – Eskom   Beurtkragskedule vir 10-12-2019 Fase 1 Fase 2 Fase 3 22h00-00h30 06h00-08h30 06h00-08h30 22h00-00h30 22h00-00h30 Fase 4 Fase 5 Fase 6 Since 22h00 on 09/12 06h00-08h30 06h00-08h30 04h00-06h30 14h00-16h30 14h00-16h30 06h00-08h30 22h00-00h30 20h00-22h30 14h00-16h30 22h00-00h30 20h00-22h30…

Read More

Loadshedding – Beurtkrag 9/12 (1)

“Kragstasies oorstroom, fase 4 beurtkrag ingestel.” – Eskom   Fase 4 beurtktag sal dus geld tot 21h00 vanaand.   Die prentjie lyk nie baie goed nie en raak dit Vredekloof soos volg:   Vandag 9/12: 14h00-16h30 (Fases 1,2,3&4) 22h00-00h30 (Fases 3&4)   Môre 10/12: 06h00-08h30 (Fases 2,3&4) 14h00-16h30 (Fase4) 22h00-00h30 (Fases 1,2,3&4)   Vredekloof ADS…

Read More

Loadshedding – Beurtkrag 7/12 (1)

Fase 2 beurtkrag geld tot 21h00 vanaand. Beurtkrag vir Vredekloof geld nou weer vanaf 16h00-18h30. Die skedule toon ook moontlike beurtkrag tot en met Maandag.   Vredekloof ADS http://vredekloofads.co.za/

Read More

Loadshedding – Beurtkrag 6/12 (2)

Beurtkrag is vir die 2de keer vandag ingestel. Fase 4 beurtkrag is van krag vanaf 14h00. Vredekloof sal dus weer beurtkrag hê vanaf 16h00-18h30. Die moontlikheid bestaan ook dat dit kan voortduur vir die res van die naweek. Indien wel, hier is die moontlike skedule vir Saterdag en Sondag:

Read More