Vredekloof Family day / Familiedag (24/11/2012)

PROGRAM 5 km Pretloop – 09h00 Vertrek vanaf die Kerk, “Vriend van God”, in Vredekloofweg. Dit is vir die hele familie asook vriende. Inskrywingsvorms is beskikbaar op die webtuiste of by die Beheerkamer. Inskrywings kos R10 per persoon. Almal wat deelneem ontvang ‘n geskenk. Daar sal iets wees om te drink by die halfpadmerk. Dit…

Read More

Armed Robbery – De La Haye

“Net ‘n vinnige e-pos om u in te lig dat daar ‘n gewapende roof was in De La Haye op die hoek van Constable en Parkweg. 2 Persone het na bewering hul voorgdoen as SAPD lede en het na bewering klere van die SAPD gedra. ‘n Derde persoon het glo na bewering ‘n bruin broek en bruin stewels…

Read More

Dankie

Hi, Will maar ook net dankie se vir almal wat bydra om vredekloof veilig en skoon te hou. Ek sal nooit weer op ander plek bly nie. Wil my hele fam oortuig om ook hierdie kant toe te trek. Dankie James

Read More