Archive for August 2021
Stad sê daar ís begroot
Desirée Rorke @Dezzierorke Ná ’n pad-ondersoek wat sowat 180 dae geneem het om af te handel, het die Stad Kaapstad verlede week aangedui dat daar binne die volgende vier maande verkeerstekens aangebring sal word op ’n gevaarlike draai by ’n kruising in Vredekloof. Dié kruising op die hoek van Mushetstraat en Lanzeracsingel, waar vele ongelukke…
Read More