Nuusbrief No 2 – Goeie “Buurmanskap”!

Die Beheerkamer ontvang feiltlik daagliks klagtes van inwoners wat wissel van honde wat aanhoudend blaf, ‘n haan wat ontydig kraai, harde musiek in die middel van die nag, mense wat jaag in die strate en veral stoptekens ignoreer, ens. Dit gebeur ook dikwels dat die arme persoon aan diens, hetsy in die beheerkamer wat die…

Read More

Sekuriteitspersoneel

Die sekuriteitspersoneel het opdrag om niks van inwoners te ontvang nie en vra ons dus u samewerking in hierdie verband.  Indien u voel dat u uit dankbaarheid wel iets wil gee, dan moet u dit liewer by die Beheerkamer afgee, waar dit op ‘n regverdige basis verdeel kan word. Die sekuriteitspersoneel word ook aan streng reëls onderwerp…

Read More

New Property Tax Rates

The new valuations will have no effect on your Improvement District levy. One must understand that although the levy is based on the value of your property, the budget for the Vredekloof CID has been approved by Council for the next 3 years. This means that The City can only collect the levies according to…

Read More

“Goedgekeurde” diensverskaffers

Een van die maniere om misdaad in jou omgewing te verminder is om te weet wie in jou omgewing werk. Ons is dus van plan om ‘n databasis van “goedgekeurde” diensverskaffers op te bou. ‘n “Goedgekeurde” diensverskaffer sal bv. aan die volgende vereistes moet voldoen: -aanbeveel word deur ‘n inwoner van Vredekloof wie reeds van…

Read More

Eiendom gewild in Vredekloof!

“Potensiele kopers staan tou om eiendom in Vredekloof te koop”! Plaaslike eiendomsagente is van mening dat die Verbeteringsdistrik ‘n groot bydrae sal lewer tot hoër eiendomspryse in Vredekloof. Ons ontvang ook gereëld oproepe van voornemende kopers wie verneem het van die Vredekloof Veiligheidsraad en navraag doen hoe dit werk aangesien hulle hoor dit so veilig…

Read More