Uitstekend !!

Beste Leon Julle doen uitstekende werk!! Opregte waardering. Fritz Matthee

Read More

Chairpersons Report – VCID AGM 2013 (New)

CHAIRMANS REPORT – NOVEMBER 2013 – GARY HIRST To all the Vredekloof Residents. It is amazing how time flies; we are at the end of another successful year of the VCID with all systems operating as planned and budgeted. We have had our fair share of challenges this year but due to the hard work…

Read More

Veiligheid

Hello Leon, ek bly al ses maande in Vredekloof, dis nie altyd dat ek my dogters sal toelaat om alleen parkie toe te stap nie, maar hier in Vredekloof voel ons baie veilig en slaap saans met die voordeur oop. Asseblief hou net aan met julle goeie werk, ek stem saam, VCID vir 100 jaar.…

Read More

Julle doen goeie werk

Hi Leon Julle doen goeie werk. Dis net jammer ek kry ‘n gevoel met ‘n vergadering soos gisteraand dat daar altyd mense oortuig moet word. Ons het 6 jaar terug die besluit geneem en volgens my kan dit nou vir ‘n 100 jaar so bestuur word. Daar is nog baie wat gedoen en onderhou moet…

Read More

Thank you

Dear Gar Thank you and well done with a very successful AG.

Read More

Thanks for the great work

Hi Gary Following on from last nights meeting, I just though I would pop you an email to say thanks for the great work that you guys are doing………. Keep it up!!!! Christopher Thorburn

Read More

Dankie vir al die inligting

Dankie vir al die inligting gisteraand dit was n goeie vergadering al kon ons nie vir alles bly nie. dankie vir jul volgehoue werk!

Read More

Dankie aan Gary en Leon vir ‘n uitstekende aanbieding

Goeiedag menere, Ek wil van my kant af net baie dankie sê aan Gary en Leon vir ‘n uitstekende aanbieding gisteraand met die AGM! Die “support” uit die Vredekloof gemeenskap is oorweldigend

Read More

Baie dankie vir al die goeie werk ….

Beste Vredekloof CID, Die epos bevestig dat ons trek op … Jy kan ons dus afhaal van die distribusie lys. Dit was vir ons heerlik om deel te wees van die CID vir 10 jaar. Ons het altyd baie veilig gevoel en te alle tye die ondersteuning van die CID gevoel – baie dankie vir…

Read More

ATMS BOMBED AT GLENGARRY SHOPPING CENTRE

By Desiree Rorke (@dezzierorke) Photo : Desiree Rorke 2013-11-21 10:23 These two ATMs were bombed early on Thursday morning. Both the Absa ATMs at the Glengarry Shopping Centre were bombed in the early hours of Thursday morning. According to reports Vredekloof residents heard a loud bang at about 03:00 in the morning. Captain FC van…

Read More