Dankie vir die uitstekende diens wat gelewer word.

Read More

Al wat ek wil sê is: “Puik werk mense, Vredekloof kan baie trots wees op julle almal. Ons wens julle alles van die beste en sterkte toe vir julle harde, onbaatsugtige werk!”

Read More

Ons honde het vanoggend om 1 uur begin blaf en was baie onrustig. My man het by al die vensters gekyk of hy iemand / iets kon sien. By die voordeur het hy deur die venster gekyk en iets onder die boom in die voortuin opgemerk. Hy het na die eetkamervenster gegaan en 2 persone…

Read More

VREDEKLOOF CID MEMBERSHIP Some residents are confused with the support forms they signed initially, or the consent form that was signed in January last year for the voting. Some people also signed a form giving their contact details and key holders for their alarms. None of the above was for membership for the VCID. You…

Read More

My man en ek is eienaars en inwoners van Vredekloof Glen. Ons wil net graag aan julle – sekuriteit, wat ons omgewing veilig hou, met stap en ry, in wind, reën, sonskyn, hitte ens. ons slaap rustig deur julle Baie dankie. Aan die mense wat die gras, parke, tuine, strate ens. so skoon en netjies…

Read More

It’s that time of the year again when the skies of Cape Town explode in a riot of colourful fireworks, the popping sounds of firecrackers echo through the suburbs – and animals run about in panic. This year Diwali and Guy Fawkes fall on the same day – Friday 5 November – and the City…

Read More