Feedback from Residents
Thank you – Security Officers
Good Day I would like to say thank you to your two members that assisted us when we needed them on the morning of the 12 Sept when we were called to an accident on the corners of Vredekloof rd and Brackenfell Blvd. We needed assistance with traffic flow when we treated the patients. I…
Read MoreSecurity officer …incident on 7 Aug
Wie dit mag aangaan …. Op 7 Aug 2015 het iemand my seun se motor voertuig gestamp in Kershout slot no 5. Dit was ongeveer 01:40 die oggend. Sekerheids offisier Nkosini Nakeni (weet nie of sy naam reg gespel is nie) het dit gesien en ons wakker gemaak. Wil net se baie dankie. Knap gedaan…
Read MoreVerdagte gevang – flinke diens.
“Daar was Saterdagoggend ‘n insident wat ‘n nie blanke persoon oor die muur gespring het en het ‘n offisier van JSC hom in ons erf gevang.” Adele van Staden. “Aan die CID – baie dnkie dat julle optrede flink was en ons huurder beskerm het. Ons waadeer. Baie dankie – dit is n riem onder…
Read MoreThank you
Dear Leon, Thank you again for always being there! Warmest Regards, Rainer.
Read MoreOns wil u hartlik bedank …
Ons wil u hartlik bedank vir u onbaatsugtige hulp om ons motor te help sleep! Ons waardeer dit baie opreg! Seënwense en liefde! Vernon en Chrissie du Preez.
Read MoreDankie vir jou terugvoer
Dankie Leon vir jou terugvoer. Julle doen uitstekende werk in dir buurt. Hou so voort. Groete Maynard en gesin.
Read MoreDie dam
Baie baie dankie vir die afsny van die riete binne en om die dam area, nie alleen voel dit veiliger om, om die dam te loop nie maar ook d gemoedsrus dat die mense wat die area patroleer, die hele area onder oë kan hê. dit is skoner, meer toeganklik en beheerbaar. Ek glo dat…
Read MoreSuksesvol “conviction”
Verdagte het 5 jaar opgeskorte vonnis gekry. Dankie vir die VCID se bydra, dit het gehelp om ‘n suksesvolle “conviction” te kry, dit is maar net payback vir julle harde werk. Konstable Erasmus.
Read MoreDankie
Hello Leon, Dankie vir die uitstekende werk wat julle doen! Groete, Niki Tolken.
Read MoreBaie dankie vir julle puik werk in 2013!!
Beste Leon, Baie dankie vir julle puik werk in 2013!! Geseende Kersfees en Voorspoed vir 2014. Groete, Andrea Ollewagen.
Read More