Thank you – Merry Xmas!

Thank you, and the same to you and all your wonderful staff that work so hard to keep our suburb safer and looking wonderful! what a pleasure it is to live here in Vredekloof. God bless you all, and have a safe and very Merry Xmas! Jennifer and Johann Holzapfel

Read More

Dankie

Hi, Will maar ook net dankie se vir almal wat bydra om vredekloof veilig en skoon te hou. Ek sal nooit weer op ander plek bly nie. Wil my hele fam oortuig om ook hierdie kant toe te trek. Dankie James

Read More

Warning: Well dressed red head woman

Hi I received this from a incident in Plattekloof: Please be aware that there is a white woman dressed in a suit in the northern suburbs that knocks on doors late at night pretending to be in distress. Once you open an armed man robs you. – Regards Mark van Rensburg

Read More

Vredekloof is ons huis

Hi Vredekloof span Baie dankie vir die toewyding, vriendelikheid en geduld wanneer ek enige tyd kan kontak om leiding te kry. Leon jy is altyd gewillig om te help en die sekuriteitsmense is so professioneel en altyd netjies. Mens sien hulle voortdurend dag en nag. Ons woonbuurt lyk pragtig en dit is so heerlik om…

Read More

Dankie

Dit is voorwaar n vooreg om in Vredekloof te woon. Baie dankie vir die puik diens wat u lewer. – Dougie

Read More

Ek wil net baie dankie sê

Hallo Leon, ek wil net baie dankie sê vir al die moeite wat gedoen word met die verfraaiing van Vredekloof. Dit is heerlik om by die ingange in te ry en te weet dit is waar ek bly. Die sekuriteit personeel is baie vriendelik en altyd behulpsaam. Baie dankie ook vir die straatname wat oorgeverf…

Read More

Proud resident

I just want to say how proud I am to be living in this beautiful, safe suburb of Vredekloof. Thank you to the security guards for patrolling come rain or shine and always being friendly and helpful. Our parks, streets and sidewalks are always well kept and clean.I just love how both the entrances are…

Read More

Wonderlik

Dit is wonderlik om te weet dat daar mense is wat n verskil wil maak in hul omgewing. Hou so aan! – Jaco

Read More

Nice website

Ek was nogal lanklaas om die website. Dit lyk rerig nice. En net so ons woonbuurt, baie dankie! – Louis Botha

Read More

Dankie

Dankie vir die uitstekende diens wat gelewer word.

Read More