Puik werk mense

Al wat ek wil sê is: “Puik werk mense, Vredekloof kan baie trots wees op julle almal. Ons wens julle alles van die beste en sterkte toe vir julle harde, onbaatsugtige werk!”

Read More

Dankie vir ons veilige, skoon en netjiese omgewing.

My man en ek is eienaars en inwoners van Vredekloof Glen. Ons wil net graag aan julle – sekuriteit, wat ons omgewing veilig hou, met stap en ry, in wind, reën, sonskyn, hitte ens. ons slaap rustig deur julle Baie dankie. Aan die mense wat die gras, parke, tuine, strate ens. so skoon en netjies…

Read More

Besoekers let op hoe woonbuurt verbeter het

Ek moet julle bedank vor die goeie werk wat julle onbaatsugtig in Vredekloof verrig. Ek is trots in te se ek woon in Vredekoof en my besoekers let almal op hoe ons woonbuurt verbeter het.

Read More

BAIE DANKIE!!

Baie dankie vir die inligting wat julle vir ons laat kry, asook al die werk wat deur VSC gedoen word. Die mense is beslis sigbaar en ook kan mens sien dat daar na die omgewing gekyk word, BAIE DANKIE!!

Read More

Jammer om te hoor

“JAMMER OM TE HOOR van al die insidente. Gelukkig vir ons op en wakker buurtwag. Dit maak mens darem meer gerus.

Read More

Baie dankie

Baie dankie vir al julle moeite en veral ook vir die terugvoering oor misdaad in ons gebied. Dra asseblief my dank oor aan span wat ten spyte van die bitter koue ons woonbuurt patroleer.

Read More

Thank You for your excellent service

Dear Leon, I hereby wish to thank you and your operational team for a excellent service with regards to attending to the safety of my premises over the festive period. Kindly convey my sincere appreciation to the response officers at your next operational meeting. Once again well done!!!!!!

Read More

‘n Baie Geseënde Kersgety aan julle

Wil net vir JOU baie dankie sê vir die ongelooflike diens wat julle lewer = besef dat om te gekom het waar ons nou is met BAIE moeite gepaard gegaan het van jou kant. GROOT waardering! ‘n Baie Geseënde Kersgety aan julle.

Read More

Baie Dankie

Graag wil ek almal betrokke bedank vir die harde werk en opofferinge wat julle doen en maak. Dit word raakgesien deur die meeste van ons.

Read More