News Updates
Kat Geskiet met Windbuks/Pellet Gun
Op Maandagoggend die 12de November, tussen 8 uur en 10 uur die oggend, is ons 8-jarige dogtertjie se kat, Suzie, met n windbuks (of iets soortgelyk) in die Silwerbeeck Singel omgewing doodgeskiet. Ons het haar na die veearts gehaas maar na ‘n operasie (en ‘n rekening van etlike duisende rande), het hulle tevergeefs gespook om haar…
Read MoreMunisipale rekeninge elektronies
George van Schalkwyk het e-pos gestuur ” Werner, Kan jy dalk die gemeenskap inlig dat munisipale rekeninge nou per e-pos gelewer kan word. Dit is blitsvinnig en sekuur! Hulle kan by enige van die Raad se Kontantkantore vir hierdie stelsel aansoek doen. Dit spaar ook baie kostes vir drukwerk en posgeld terwyl dit die frustrasie van wag vir…
Read MoreResidents must not be intimidated into giving ‘Christmas boxes’
Residents are advised that the City of Cape Town has a policy that strictly forbids Solid Waste collection personnel and other service personnel from asking residents for ‘Christmas boxes’ and ‘donations’. “Problems have also arisen where people posing as City staff have asked for money, sometimes rudely and aggressively. They have also threatened that waste…
Read MoreVredekloof Family day / Familiedag (24/11/2012)
PROGRAM 5 km Pretloop – 09h00 Vertrek vanaf die Kerk, “Vriend van God”, in Vredekloofweg. Dit is vir die hele familie asook vriende. Inskrywingsvorms is beskikbaar op die webtuiste of by die Beheerkamer. Inskrywings kos R10 per persoon. Almal wat deelneem ontvang ‘n geskenk. Daar sal iets wees om te drink by die halfpadmerk. Dit…
Read MoreArmed Robbery – De La Haye
“Net ‘n vinnige e-pos om u in te lig dat daar ‘n gewapende roof was in De La Haye op die hoek van Constable en Parkweg. 2 Persone het na bewering hul voorgdoen as SAPD lede en het na bewering klere van die SAPD gedra. ‘n Derde persoon het glo na bewering ‘n bruin broek en bruin stewels…
Read MoreFAMILY DAY POSTPONED
Due to the uncertainty of the weather of tomorrow, we have decided to postpone our Family Day and Fun Walk untill further notice. If it is not going to rain tomorrow, it will definitely be cold and more like winter, than spring. We will keep you posted on a new date. Te wyte aan die…
Read MoreVredekloof Family day / Familiedag (29/09/2012)
To celebrate the beginning of spring, we invite you be part of the following activities: 5 km Fun Walk – 09h00 “Worsbraai” 09h00 – 14h00 Plant a tree – 12h00 Our local Councillor and the City of Cape Town donated some trees that we are going to plant. Guess the names of the trees and…
Read MoreVredekloof Family day / Familiedag (29/09/2012)
Om die begin van lente te vier, nooi ons u om deel te wees van die volgende aktiwiteite op Saterdag 29 September 2012: 5 km Pretloop – 09h00 Dit is vir die hele familie asook vriende. Inskrywingsvorms is beskikbaar hier of by die Beheerkamer. Inskrywings kos R10 per persoon. Die program sal soos volg verloop: Vertrek om…
Read MoreBurglars … 20 things they won’t tell you
Of course I look familiar. I was here just last week cleaning your carpets, painting your shutters, or delivering your new refrigerator. Hey, thanks for letting me use the bathroom when I was working in your yard last week. While I was in there, I unlatched the back window to make my return a little…
Read MoreVerwydering van Eende en Ganse – Wessel Lourens Park
NCC (Nature Conservation Corporation) is aangestel om eende en ganse op die Wessel Lourens Dampark te verwyder. Die kontrakteur het soortgelyke projekte elders suksesvol hanteer. Terselfde tyd sal hul ook die omvang van die konynplaag ondersoek en verslag gee van die beste opsies om van die diere te verwyder. Ons wil broeipare inheemse eende (Geelbek…
Read More